Featured products
Customer reviews
See what our customers are saying
BC Pets = lifesavers for my little furball! From paw balms to tasty treats, they seriously think of everything. Never going anywhere else!
Verified Purchase
Absolutely LOVE BC Pets!
The team helped me find the perfect products for my labrador, and the advice was spot-on.
My pup’s happier and healthier than ever — can’t recommend them enough!
Verified Purchase
BC Pets is regtig top! Ek kry altyd presies wat ek nodig het vir my katte en honde. Vriendelike personeel en vinnige diens. Sal hulle 100% aanbeveel!
Verified Purchase
Ek is baie tevrede met die diens van BC Pets. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en duidelik lief vir diere. Die winkel is netjies, goed georganiseer en daar is ’n groot verskeidenheid produkte van goeie gehalte. Ek voel altyd welkom en kry eerlike raad oor wat die beste is vir my troeteldier. Ek sal BC Pets beslis aanbeveel vir enige diereliefhebber!
Verified Purchase
Ons het BC Pets by 'n mark ontmoet en ondersteun hulle sindsdien met volle vertroue. Elke interaksie was vriendelik, professioneel en opreg, wat hul passie vir diere en kwaliteit produkte duidelik maak. Of by 'n mark of in die winkel, die diens is altyd uitstekend. Ek sal BC Pets beslis aanbeveel.
Verified Purchase
I can’t recommend BC Pets enough! Their team made it so easy to find bedding, food, toys, and a feeder for my hamster. Everything was perfect, and I can already tell my little guy is loving his new goodies. For anyone with a hamster, this is hands-down the place to go for all things hammy!
Verified Purchase